Jammer – die blog se naam? Kan nie onthou dat ek daar gelees het nie. Verlies bly altyd swaar- die positiewe – nou kan iemand nog nalatenskap van ‘n blog lees en iets kosbaar daaruit put.
Jong hy het verskei blogs gehad. Powerchair Sarcasm en die ander ontgaan my nou Hy het MS gehad en ons het ‘n paar jaar gelede geld ingesamel vir ‘n fancy rolstoel Ons was vriende van die Mwebdae ‘n Groot boom het geval
Ja Ek wonder soms waarom God die goed toelaat Roly was so wonderlike gelowige. Hy het ‘n wonderlike sin vir humor gehad. Tog was dit vreeslik stresvol vir sy vrou – sy moes aanhou werk want die mediese uitgawes was baie hoog
Dit was voor my tyd, maar dis nogsteeds hartseer.
*drukkie*
Dankie!
Hartseer!
Ja hy was spesiaal
Jammer om te hoor. Sterkte!!
Dankie Hy was baie spesiaal
Jammer om te hoor van jou vriend.
Dankie Thys Hy was baie spesiaal
really awful to hear this 😦
He had MS. This is sad but better for him
Hy rus in vrede en sonder pyn! Sal hom ook baie mis met sy kwinkslae en vertellings
Ja Ons is al vriende van die Mweb tyd
😀
Jammer – die blog se naam? Kan nie onthou dat ek daar gelees het nie. Verlies bly altyd swaar- die positiewe – nou kan iemand nog nalatenskap van ‘n blog lees en iets kosbaar daaruit put.
Jong hy het verskei blogs gehad. Powerchair Sarcasm en die ander ontgaan my nou Hy het MS gehad en ons het ‘n paar jaar gelede geld ingesamel vir ‘n fancy rolstoel Ons was vriende van die Mwebdae ‘n Groot boom het geval
Ai dit is hartseer. My vriendin het MS ek raak sommer droewig as ek die uiteinde van die siekte sien.
Ja Ek wonder soms waarom God die goed toelaat Roly was so wonderlike gelowige. Hy het ‘n wonderlike sin vir humor gehad. Tog was dit vreeslik stresvol vir sy vrou – sy moes aanhou werk want die mediese uitgawes was baie hoog
Hoe oud was hy?
66 Hy het lankal vertel hoe oud hy was toe hy siek geword het, maar ek kan nie onthou nie
Ai toggie dit is regtig jonk, aftakelende siekte, siestog , dit moet vreeslik wees vir gesin.
Hy was so braaf. Maar dit bly sad.
Hy was baie spesiaal
Ag nee
Ek het juis in die week by sy blog gaan kyk
Gewonder hoe gaan dit met hom
Ek is skoon hartseer nou
RIP
Hy was my vriend van Mweb se dae Dit was voorwaar ‘n voorreg om hom te geken het.
Voorwaar Tina
Hy was so vol lewe kennis en het alles met ‘n smile aangepak
Dis regtig waar en hy het nooit gekla nie. Ek het jare gelede op Mweb nog met hom gesels oor die siekte en dis vreeslik.