RSS Feed

Fotografie – Kleuters

Kleuters maak darem die oulikste foto-modelle. As mens hulle dophou is te wonderlik om te sien hoe hulle die wêreld ontdek. Ek weet die foto’s is nie te wonderlik nie maar ek deel met jou graag die paar foto’s

Die jonge man het seker pas begin loop. Hy weet nie hoe hy kan van een klip na die ander loop nie en hy gebruik dus sy hande om sy voete oor die voortjie te kry

Die jonge man het seker pas begin loop. Hy weet nie hy kan van een klip na die ander loop nie en hy gebruik dus sy hande om sy voete oor die voortjie te kry

 

Hierdie een het vandag geleer daar is 'n verskil tussen die piesang en die skil. Ook dat jy die een moet neersit as jy die piesang wil een anders bring die ander hand die skil ook na jou mond

Hierdie een het vandag geleer daar is ‘n verskil tussen die piesang en die skil. Ook dat jy die een moet neersit as jy die piesang wil een anders bring die ander hand die skil ook na jou mond

 

Sy het pappa geheel en al in die sak en bo toegeknoop.

Sy het pappa geheel en al in die sak en bo toegeknoop.

 

Eet lekker die tjippies uit die blikbeker!

Eet lekker die tjippies uit die blikbeker!

 

Gaan ons nou huis toe?

Gaan ons nou huis toe?

6 responses

  1. Very sweet! Hul bied baie plesier

  2. Wat ‘n pragtige gesiggie!!

%d bloggers like this: