RSS-toevoer

Vrydag Byskrifte

Laat ons kyk hoe lyk die belangstelling. Baie dankie vir die inloer/saamlees/deelneem. Ek hoop jou naweek is lekker en net soos jy graag daarvan hou.

1

10155371_10154106681005487_906580297067381109_n

2

image02424

3

image01919

4

image02222

5

f65e3137e21b779f8fe53e1dde6b00d8

6

image01414

28 responses

  1. 1. “Nee, nee – loop staan aan die anderkant!”
    2. “…en toe vat ek die draai te skerp…”
    “Ag sjymmm…”
    3. “Dit sal my leer om met die standaard-skakerings tevrede te wees.”
    4. Bus-guillotine
    5. Stokgogga met hout-ogies
    6. Quality-diens??

  2. Maal oor daai goggagevreetjie.

  3. Ek hoop regtig almal emigreer hierheen, dis soveel beter en stabiel.

  4. Broekeloos in C mineur.

    Verder is ek maar stomp vandag.

  5. 1. Miskien sal ‘n bietjie musiek Van Gogh kalmeer
    2. Tough genoeg om ‘n Litnet blogger te word
    3. Agter in die Litnet IT ou se kar
    4. ‘n Voornemende Litnet blogger oefen haar pyn uithouvermoë
    6. Media24 besig om Letterdash te migreer na WordPress

  6. 1.kaalbasklavierkapperjolle.
    2.Disteldillemma.
    3.Verfmarankas.
    4.Klem-in-die-kaak.
    5.Stokinsek-skok.
    6.DUIKkloppery.

  7. Ag ek is nou nie so skerp meer teen ‘n Vrydag nie! 😉

    Maar ek is mal oor jou eerste foto!

  8. Daardie laaste foto – ek hoop daar is versekering 🙂

  9. 1. Hoe sing die boere….sonder broek…sit sit so (darem speel hy nie beuel nie)
    2. Genugtig die vlooie in area is verskriklik groot ouens
    3. Pimp my Ride gone wrong
    4. Sien jy betaal per kop…sy ry op afslag
    5. “Wat de ……?”
    6. “Mnr Steyn…daar was ‘n klein probleempie met jou motordiens”

%d bloggers like this: