RSS Feed

Uitdaging 34 – Kussings – Perdebytjie

Kom ons probeer maar om die uitdaging tradisie voort te sit. Almal is welkom op in enige formaat en op enige forum deel te neem.  Laat asb. ‘n skakel dat ons kan kom lees/kyk. Hoop jy sal die uitdaging geniet.

Uitdaging 34 – Kussings – Perdebytjie

DSCN2450 DSCN2451 DSCN2452 DSCN2453 DSCN2455

43 responses

  1. Ek is ook n kussing mens! Dankie vir die besoek aan my blog.

  2. Pingback: Uitdaging 34 – Kussings | Scrapydodog

  3. My huiswerk oor kussings is gedoen.
    toortsie.wordpress.com

  4. Pingback: Die Smeulende Kussing | Toortsie, Kameel en Bokbaaivygie

  5. Tina
    Ek gaan maar die uitdaging skiep

    Ek sal wag vir volgende week sin
    🙂

  6. Daars hy! Sal bietjie soek vir kussings!

  7. Ai Tina ek voel nou sommer weer tuis met die uitdagings wat nou weer deel van ons blogs is.Jou kussings is asemrowend!Ek hou veral van die eerste foto.Die kussings lyk so luuks…definitief nie hondbestand nie.

  8. Ek is bly daar is weer ‘ n uitdaging! Mooi klomp kussings hierbo.

    • Ja ek was verlede week weg en ons het gehoop dinge kom reg daar anderkant maar daar is min tot geen vordering

      Sien uit na jou inskrywing

      • Jou kussings is pragtig. Kan ek net op ‘n ander noot vra: As ek op die Blogville name kliek, is ek veronderstel om by almal se blogs uit te kom? Dit neem my om een of ander rede net na jou besonderhede op Yahoo. So hier en daar help die kliek om by die persoon uit te kom,

        • Nee jong dis te ingewikkeld vir my Blogville is net die opskrif Ek weet net hoe om elkeen se skakel te laai Hoe om dit te koppel is ‘n ernstige stremming op my IK – ek sal nie weet waar om te begin nie

  9. Ah ek sien sommer uit weer na die uitdagings!

    Ek sal egter net moet gaan kop krap oor die ene!

    Kopn Perdebytjie al regkom met haar blog Tina? Soek en soek maar ek kry haar nie om haar te follow nie!

%d bloggers like this: