RSS Feed

Mans

Ek vind mans die heel interessantse wensens in die hele heelal. Ek hou van die selfversekering ten spyte van die kwesbaarheid wat hulle so manmoedig wegsteek.

4O9Gz25666 SGoG345243 10294296_10154108749205487_8528357670383787859_n

Die name van die Oud-litnetters is hier langsaan … as ek per ongeluk jou naam uitgelaat het, laat my asb dadelik weet? Lekker naweek verder

30 responses

  1. Hi! Ek lewer nou kommentaar met my WP-rekening wat ek destyds geopen het om kommentaar by iemand te kon lewer wat vir die trolle gevlug het. Ek wil nie oorhaastig my LitNetblog hiernatoe skuif nie, gaan eers vir Naomi kans gee om haar woord gestand te doen.

    • Ek gaan ook nie my blog daar toemaak nie maar gaan hier aan want Naomi het nou al 4 weke tyd gehad – eintlik meer want daar was al ander goed waaroor ons gekla het. Jy is egter welkom om hier aan te sluit as dit nie uitwerk nie.

  2. 🙂 Ja nee. ‘n onderbroek, lyk my, dra net lekkerder hoe ouer hy raak!

  3. Ek het litnetblogs finaal vaarwel toegeroep. Genoeg is genoeg.

  4. Hallo Tina..ek het ook vanaand aangekom..sat gesukkel,maar sak en pak hier op die nuwe werf!Weet net nie hoe om myne so mooi te kry soos joune nie!

  5. Wat bedoel jy met oud Litnetbloggers?

    • Skuus Jy is nie op nie want dit is die lys wat Zeppie bymekaar gekry het van mense wat nou oorgekom het, daar anderkant is alles nou tot niet. Natuurlik moet jy by kom maar ek het nie jou skakel nie

  6. Gie, gie. Wat steek daai ou met die strepiesbroek weg? derde van regs in die voorste ry?

  7. Ek kan niks verder byvoeg nie! Ek het jou altyd gefollow maar kry nie notifikasie nie, sal weer probeer. En as jy my sien last weet.

    • Ek het ook die probleem met sommige blogs Ek wonder waarom dit so gebeur en dan is daar ander wat so getrou soos klokslag kom

      • Jy moet net altyd seker maak dat daar ‘following’staan bo aan die persoon se blog. Ek het nou net iets opgesit, toets dit.

        • Kyk in julle leser, regs, staan daar “blogs I follow”. Click op edit. Daar behoort n lys van die blogs wat jy volg te verskyn. Click op n blog en dan sal daar notification options of so iets opkom. Dan click jy “instantly” of “once a week” of hoe ookal jy verkies of notifications te kry wanneer daardie persoon iets plaas. By al die blogs wat ek follow was dit “off” en ek moes elkeen gaan stel. Hoop dit help?

%d bloggers like this: