RSS Feed

Ek is terug

Ek is terug…

Hoe ouer mens word hoe liewer raak jy vir jou eie bed en omgewing.

Alles lyk nog net so treurig op Litnet – sug …

Ek is bly ek leef in 2014

Screen Shot 2014-04-24 at 10.25.1111

17 responses

  1. Daar wou jou blogrol is ..sien ek nog my ou blog link ..haal maar af ek het so gehoop ek kon daar ingaan , maar ek het mos die tydelik gesluit vir lesers.. en nou kan ek nie weer terug nie.. glorie toe.

  2. Bly jy is terug! Het jou gemis hier!

    Jinne, as ek in daai tyd moes leef het hulle my seker gestenig! 🙂

  3. Het jy darem lekker gekuier?

  4. Welkom terug! Het jy uitstappie geniet?

  5. Barend van der Merwe

    Baie goeie plasing. Mense oorverromantiseer die verlede. Maar dit was ‘n ander wereld daardie.

  6. Hehe – die “goeie” ou dae …

  7. Ek het vir Naomi geskryf, jou ongelukkig nie ge”ping” nie, maar soos verwag, het sy haar nie verwerdig om te antwoord nie. Het ook kommentaat op perdebytjie se blog gelewer en jou daar ge”ping”. So jy behoort dit te sien. Daardie ou mense was regte chauviniste.

    • Ek is regtig baie teleurgesteld Dis meer as 3 weke. Ek kan nie verstaan dat sy nie kan SIEN nie? Ek het niks van Perdebytjie ook gehoor nie Ek dink haar kommentaar is nog in die spamboks. Ek sal nog gaan kyk daar maar gaan maar op WP aan. Mens kry nog sulke mense Hier is ‘n tannie wat haarself voorstel as Mev. DS

%d bloggers like this: