RSS Feed

Uitdaging 33 – My Straat – @soet-en-suur

Hierdie is ‘n oefenelopie. Op Litnet het ons elke week ‘n uitdaging wat basies bestaan uit ‘n tema en jy mag dit in enige formaat aanbied. Jy mag dit selfs op enige platform aanbied – jy moet net ‘n skakel hier kom plak dat ons kan kom saamlees of saam kyk.

Hoop jy sal die week se tema geniet.

 

Uitdaging 33 – My Straat – @soet-en-suur

DSCN0688

DSCN1825

mystraat

 

37 responses

  1. Wanneer kom volgende uitdaging?

  2. Pingback: My straat | Toortsie, Kameel en Bokbaaivygie

    • Oooooo skuus ek kom nou eers hier by uit Die uitdagings is net ‘n tema en elke mens kan daarme doen wat hy wil Enigiets maak ons van toepasing selfs ‘n voetpadjie in die verlede.

  3. Hello, my huiswerk is gedoen๐Ÿ™‚
    http://toortsie.wordpress.com/

  4. Pingback: Threatneedlestraat | Toortsie, Kameel en Bokbaaivygie

  5. Wat ‘n rustige straat!!! My kleinkinders sou wat gee om in so ‘n straat te kon bly sodat daar plek is vir speel.

  6. Daars hy. Hier is my straat. Ek het sommer jou link ook opgesit dat ouens hier kan kom kyk ook. http://scrapydo.wordpress.com/2014/04/29/my-straat-uitdaging-33-my-street-challenge-33/

  7. Pingback: My Straat- Uitdaging 33 : My Street – Challenge 33 | scrapydo

  8. Dit klink na besigheid! Sal more my straat invul. Gaan nou eers slaap

  9. Sal definitief hierdie uitdaging kan gebruik – sonder kiekies.

  10. Pingback: Uitdaging 33

%d bloggers like this: