RSS Feed

Nuwe Kursus

Sjoe, ek was lanklaas hier! Ek was so bietjie af van die fotografie af, maar het verlede week ingeskryf vir nog ‘n kursus by die fotoskool. Gaan kyk gerus.

Die eerste opdrag was dat jy ‘n foto binnenshuis en buitenshuis moes instuur en dat jy ‘n bestaande foto moes evalueer.  Ek het ‘n lekker sessie met ‘n vriendin se kleinkinders gedoen en deel graag ‘n paar van die foto’s.

DSCN8921 DSCN8924 DSCN8979 DSCN8939 DSCN8970 DSCN8942

 

 

 

14 responses

  1. Kinderfotografie….. lekkerste lekker!!! Mooi fotos; die een op die swaai steel ‘n mens se hart.

  2. baie mooi foto’s, verla die enetjie op die swaai.

  3. Dis nou regtig n pragtige klompie fotos. Wat was die kommentaar gewees?

  4. Cute little munchies.🙂

  5. Lekker om die prille jeug in hulle natuurlike omgewing af te neem. Prag fotos.

%d bloggers like this: