RSS Feed

SUNDAY POST : Autumn

SUNDAY POST : Autumn

Autumn is a second spring when every leaf is a flower.
Albert Camus

20 responses

  1. That is such a beautiful image. Did you take it?

  2. My kleure!!!! Wanneer ek aan jou dink sien ek jou in pienk (seker die blommetjie,) maar herfskleure is ek.

    • hehehhehe… hoe lekker laat jy my lag. Nee ek is eintlik glad nie ‘n pienk mens nie, maar die roos was vir my mooi en ek is grensloos lojaal teenoor dit wat ek doen en sal nie regtig verander nie. Op FB en Litnet het ek ‘n blou blommetjie.

  3. Ongeag die seisoen, lèèf die kleure!

  4. Excellent work for this week topic my friend , Thank you for sharing🙂

  5. Die aanhaling is besonders. Nooit so daaraan gedink nie. Pragtige foto

  6. Herfsblare!! So mooi!!

  7. So mooi, Tina ! Lekker week !

%d bloggers like this: