RSS Feed

Weekly Photo Challenge: Wrong

Weekly Photo Challenge: Wrong

 

Never quit because something went wrong; quit because you tried your hardest and nothing made it better.

Unknown quotes 

Something went wrong?

 

 

7 responses

  1. Ek verwonder my altyd aan wat julle afneem om by die “challenge,” te pas. There is most definitely something wrong with that bike!!😉

    • Ek grawe maar in my argiewe rond. Vandat my kursus klaar gemaak het, is my blus half uit. WordPress frustreer my ook half… hehehehe… ek kan darem kerm nie waar nie. Dankie vir jou kommentaar.

      • Skep asem, en keer verfris terug. Hopenlik frustreer ons jou nie😉 En ons wil die pienk blommetjie darem nog lank sien blom!!!

  2. Daar het beslis iets verkeerd gegaan!

  3. Genade, maar dis ‘n snaakse fiets ! Mooi foto!

%d bloggers like this: