A-Z Challenge: A – Action
Skipping Poem
By Anbrias, age 7
Skip once Skip twice Skipping on a grain of rice
Look up Look down Looking all around Looking for a little girl Skipping on her tippy-toes
24 Kommentaar
Die versie en foto gaan baie mooi saam. Oulike gediggie vir ‘n 7 jarige!
Mens weet ongelukkig nie hoeveel hulp die digter gehad het nie… die springer trek al in gr.4 – ‘n hand vol!
that is really sweet 🙂
An interesing child this – always wanting to please
n defnhtiewe poet in the making.
Ek weet ongelukkig nie hoeveel hy gehelp is nie. Op die internet kan mense mos maar voordoen soos hulle wil
Lekker aksie! Versie is pragtig. Kinders is baie kreatief as hul die dag lus het
Ek het die foto spesiaal vir ‘n opdrag geneem
Love the pic! *hugs*
Thank you Hope!
So sweet, and lovely photo. 😉
Thank you Adin!
Waar is my dae van springtou spring…. kon vir die lekkerte daarvan myself vir laaaaaaank besig hou 😦 Dit is AKSIE sowaar!!!
Daar was baie jare wat die skoolkinders baie van die speletjies met allerhande rympies gedoen het. Nou sit almal rond en speel met hulle selfone
http://flickrcomments.wordpress.com/2012/07/03/story-challenge-letter-a/ aged 7!
Clever don’t you think… sigh or somebody helped him.
beste Tina, dank je wel for your ACTION post! groetjes van frizztext / fritstekst
Ai dis te lekker as jy in Hollands antwoord … Ek is daar gebore – Ons het na SA gekom toe e4k 2 was.
Ai dis te lekker as jy in Hollands antwoord … Ek is daar gebore + we often visit The Netherlands…
Oulik. Maar wat is hierdie A-Z Challenge?
Skuus ek het vergeet om dit te koppel Dis Frizztext se Tuesday Challenge
http://flickrcomments.wordpress.com/2012/07/03/story-challenge-letter-a/
Dis ‘n baie oulike versie, veral vanaf ‘n 7 jarige kind!
Ja maar mens weet nooit hoeveel hulp hy gekry het.
Enter your email address to follow this blog and receive notifications of new posts by email.
Sluit aan by 1 014 ander intekenaars
Email Address:
Follow
Die versie en foto gaan baie mooi saam. Oulike gediggie vir ‘n 7 jarige!
Mens weet ongelukkig nie hoeveel hulp die digter gehad het nie… die springer trek al in gr.4 – ‘n hand vol!
that is really sweet 🙂
An interesing child this – always wanting to please
n defnhtiewe poet in the making.
Ek weet ongelukkig nie hoeveel hy gehelp is nie. Op die internet kan mense mos maar voordoen soos hulle wil
Lekker aksie! Versie is pragtig. Kinders is baie kreatief as hul die dag lus het
Ek het die foto spesiaal vir ‘n opdrag geneem
Love the pic!
*hugs*
Thank you Hope!
So sweet, and lovely photo. 😉
Thank you Adin!
Waar is my dae van springtou spring…. kon vir die lekkerte daarvan myself vir laaaaaaank besig hou 😦 Dit is AKSIE sowaar!!!
Daar was baie jare wat die skoolkinders baie van die speletjies met allerhande rympies gedoen het. Nou sit almal rond en speel met hulle selfone
http://flickrcomments.wordpress.com/2012/07/03/story-challenge-letter-a/
aged 7!
Clever don’t you think… sigh or somebody helped him.
beste Tina,
dank je wel for your ACTION post!
groetjes van frizztext / fritstekst
Ai dis te lekker as jy in Hollands antwoord … Ek is daar gebore – Ons het na SA gekom toe e4k 2 was.
Ai dis te lekker as jy in Hollands antwoord … Ek is daar gebore
+
we often visit The Netherlands…