RSS Feed

Bangkok – likkewaan

Die knewel leef al te lekker op die walle van die rivier. Hy het nie baie natuurlike vyande nie lyk dit vir my… mooi nê!

 

21 responses

  1. Lyk amper soos ‘n krokodil!!

  2. Het jou kamera ‘n goeie zoom? Want HOE naby was jy aan hom?

  3. Is dit ‘n Tasmanian Devil?
    Ons het een in Singapore se dieretuin gesien, nou nie juis iets wat ek wil paai nie

  4. quite a handsome beast!

  5. Dis n meneer/mevrou van n likkewaan. Het hy nie eers weggeloop nie?

  6. Ek is nie een vir likkewane nie maar mooi foto’s.

  7. Mooi fotos….. maar ek lief nie likkewane nie. Laat my dink aan iets wat “seegogga,” eenkeer geskryf het oor die Duitsers en die geitjie😆 Ek praat onder korreksie… maar ek is seker dit was seegogga.

  8. You can see it’s an Asian Likkewaan. It has slanted eyes😉
    Nice pics.

%d bloggers like this: