RSS-toevoer

Bangkok – Houtwerk

Ongelooflike houtwerk is hier te koop. Kunstenaars sit sommer in die vertoonlokaal en werk … daar is iets vir elke smaak!

25 responses

  1. Ware kunstenaars! Pragtig!

  2. Dis absoluut pragtig. Ek vrek oor houtmeubels!

  3. Ek onthou die ou mense het sulke troesou kiste gehad…
    🙂

  4. Pragtige houtsneewerk!! Daardie budha is seker ‘n vroulike spesie…. ek sien hy/sy ry “side saddle.”

  5. Wat n belewenis moes dit nie wees om alles te sien nie. Dis pragtige werk!

  6. Dis vir mietjie erg, hoewel baie kunstig, iis my smaak baie meer simplisties.

  7. Woodwork and craftsmanship is amazing 🙂

  8. Sjoe! Wens mens kan dit terugbring!

  9. Vriendin! Ek was self lanklaas hier op die blogs…lyk my jy het omtrent ‘n vakansie gehad! Vertel my meer…

  10. toegewyde mense

  11. Ongelooflik wat mense kan doen as hulle wil. En waar is ons?

%d bloggers like this: