RSS Feed

Bangkok – 4 – Verkope op die water.

Die floating market leen hom werklik goed vir kommersiële foto’s. Daar is altyd sulke foto’s wanneer Thailand geadverteer word.  Hoeveel daar daagliks verkoop word wonder ek baie oor. Ek wonder hoe dit voel as mens die aand huis toe gaan en jy het

nie ‘n ding verkoop nie.

 

 

20 responses

  1. Hoe skoon is die water vir ingeval jy inval?🙂

  2. Glad you had such a great visit. We didn’t go to Bangkok this time around, but last time, really enjoyed that floating market. Something very different.

  3. Weet darem nie of dit baie lonend is om so te sit en niks te verkoop nie. Is maar soos die straatverkopers ook – nie altyd n mark vir goedere nie.

  4. Dink jy hulle verkoop maar min? Is hulle duur of goedkoop? In die vakansie-seisoen verkoop hulle darem seker goed… of is dit altyd vakansieseisoen daar?

  5. Die water lyk maar vuil. Hoe was die kos? Ek geniet jou foto’s baie.

  6. Wonderful photos.

    BE ENCOURAGED! BE BLESSED!

  7. Ek verwonder my altyd aan die verkopery vanaf daardie “bootjies.” Sou nie omgee as iemand hier voor my voordeur met al wat ek nodig het verbyvaar nie🙂

  8. Very interesting!
    *hugs*

  9. Kyk so na jou foto’s en besef – ek moet vir my weer ‘n sonhoed aanskaf

%d bloggers like this: