RSS Feed

Bangkok 3 – Kanaalvaart

‘n mens kan regtig nie Bangkok besoek sonder ‘n vaart op twee/drie op ‘n kanaal/rivier. Sjoe, ek het nog nooit so baie water in ‘n stad raakgeloop nie.

Op die wal van die kanaal is daar huise van ryk mense, markte, natuurlike beboste dele en ook tempels.  By ander dele is dit weer erg armoedig en ek vermoed dis die dele wat op koninklike grond is waar die armes gratis kan woon.

 

Vir die eerste besoek aan ‘n mark in Bangkok kyk hier: http://blogs.litnet.co.za/TS24/thailand-3-mark-1

32 responses

  1. Mooi ! Rillings vir daardie beeld !

  2. Geniet jou foto’s baie.
    daar is darem maar geweldig diversiteit op hierdie aarde

  3. Dat jy jouself geniet het die kan ‘n mens sien…. in en uit die boot geval, en al.😆 Jammer rondomtaliedraai, ek sien mos prentjies en dit het my laat lag. Wat is 6000 fotos nou om deur te werk😉 Dit wat jy geneem het is mooi genoeg.

  4. Thanks for sharing Rondo!
    Love the pics.
    *hugs*

  5. Net kom groet! Ek wonder hoekom kry ek skielik nie updates van jou inskrywings nie? Ek is dan ‘n Follower?

    • het jy nie ons almal afgegooi voor jy gaan toer het nie?
      Gaan ons jou foto’s sien?

      • Ek het, maar ek het julle direk weer kom Follow! En ten spyte van die afgooi om data te spaar, wil jy nie my rekening sien vir net die eerste paar dae nie! Ek sidder om te dink wat kom… Wat het jy gemaak vir roaming?

        • Ek het juis toe ek sien jy kom darem op FB dat ek ook sal regkom !!!!!!
          Jy moenie praat nie, ek het spesiaal my laptop tuis gelaat omdat hulle my verseker het dat ek my BB op hotspots normaal sal kan gebruik. Net mooi niks het gewerk met die boodskap ‘No service’ op my foon tot die laaste dag toe gaan alles deur en ek ontvang tot ‘n telefoonoproep uit SA. Volgende keer koop ek ‘n simkaart van die land.

  6. Baie interessante fotos GJ🙂

  7. Lekker man! Klink na n interessant ding so n gevaardery op die water.

%d bloggers like this: