RSS Feed

Bangkok – 2 Orgidee

Die klimaat in Thailand is ideaal  vir die kweek van orgidee en ander blomsoorte wat baie water nodig het.  By hierdie kweekhuis hang die plante sommer in sakkies bokant die kanaal en hulle groei lustig.

 

Die foto’s is dalk nie van die beste nie maar jy kry darem ‘n idee van die pragtige blomme.

 

16 responses

  1. Pragtig, die pers blomme in die laaste foto is besonders mooi.

  2. stunning orchids.

  3. Bly maar my geliefkoosde blom. Pragtige fotos!

  4. Vrekkit maar dis mooi !

  5. Beautiful photos you have taken. Like the purple ones best.

    BE ENCOURAGED! BE BLESSED!

  6. skielik het jy my tog laat wonder of ek nie eendag daar sal wil uitkom nie!

    • Weet jy ek het daaroor gedink. Om saam met ‘n groep te gaan is baie anders as ‘n paar jong vriende. Vir my is iets wat georganiseer is beter as om sommer te gaan sien waarvoor jy lus het. Ok as jy een tempel gesien het het jy almal gesien, maar die gidse weet waarvan die meeste mense hou. Sy het ook kort-kort gesê as ons weer kom moet ons dit of dat sien. Ons het haar gepeper met vrae. Sy was pragtig… miskien omdat sy eerste my naam onthou het wat sy dan so uitgerek het TTTThhhhiiiiina

  7. Bly maar ‘n mooi blom.

%d bloggers like this: