RSS Feed

Print- Sense Weekly Challenge: In Silhouette

Print- Sense Weekly Challenge: In Silhouette

In Silhouette

16 responses

  1. Pingback: 52 Pick Up – Week 19 (Silhouette) Review & This Week’s Photo Challenge | Print-Sense Photography & Design

  2. Pragtig!🙂

  3. Sjoe, jy is regtig baie toegewyd aan jou fotografie. Baie mooi. So is jou rekenaar darem al uitgesorteer en jou ander internet kurses, is dié al klaar?

    • Jong ek is een van daai vasbyters… is nie uitstekend met goed wat ek doen nie maar hou uit tot die laaste snikke. Ek is amper nog die enigste een op Mweb oor. … My kursus het nog 3 lesings. elk gaan oor ‘n week bietjie Bangkok en Phuket toe en sal dan die twee lesings doen en die laaste is glo net ‘n vraelys. Hier is gelukkig baie fotograwe wat elke dag ‘n foto plaas … ek sal maar seker later ook dit aanpak.

  4. Wow, dis pragtig!

  5. Windpomp. My lewens-aar

%d bloggers like this: