A-Z Archive: R! Challenge

As ek minder by jou inloer moet jy weet dis nie omdat ek nie wil nie maar my rekenaar irriteer die wit waks uit my uit – ek moet talle kere reset, want alles vries net.  Dankie vir jou ondersteuning, hoop my probleem word gou opgelos.

A-Z Archive: R! Challenge

Sooner or later, those who win are those who think they can. Richard Bach quotes

RUN/RACE

32 responses

  1. Fun shot … very nice interpretation of the R theme.

  2. Very cute and the quote seems particularly apt as well. You are who you will yourself to be. 🙂

  3. Terug pieng: A-Z Archive: R is for Railway | heartfelt images

  4. great shot, love the look on their faces!

  5. nice aksiefoto!!!

  6. Sooner or later,
    those who win
    are those who think
    they can.

    Richard Bach

    • Ek is baie trots op die foto… dit was ‘n baie donker dag en in die begin van my kursus … die kinders is die agterste outjies wat nie eers die aflosspan gehaal het. Tog het hulle hul beste gedoen… die goeie was al verby soos dit altyd in my lewe gaan.

  7. Baie mooi foto. Hoop jy kry jou rekenaar reg want dit is aaklig as tegnologie nie werk nie en mens is al so aafhanklik daarvan.

  8. Oulik! Kyk net die vasberade uitdrukking en soos die ghoeroes altyd preek het jy dit reg gedoen en plek gelaat vir die kinders om heen te hol.

    Sterkte met jou rekenaar. Ek hoop jy kry dit reg om hom te fieks voor jy hom met iets slaan. 🙂

  9. Computers can get so frustrating at times, good luck with it.
    Cute pic 🙂
    *hugs*

  10. Lekker ou run! Moedhou, aanhou en uithou! Daar sal wel weer beter tye aanbreek.

  11. I like this because the children faces show they are not taking it TOO seriously! And that is how it should be.
    Lovely picture 🙂

  12. Pragtig en moenie komkommer. Ek verstaan en seker ander sal ook. 🙂
    Lekker dag vir jou hoor!
    *hugs*

  13. mal oor jou foto