“It was a Good Year My Dear !” So sprekend van pret. Die dagmoederkinders wat ek lank terug gehad het, moes ek leer speel. Kinders speel soms nie kreatief nie, winkelgoeters se skuld.Hierdie kinders se balspel is storieboek mooi, hul skaterlag en jil!
Baie mooi Tina !
Jissie laat die foto my nou terug verlang na my Oupa se plaas waar ons elke somer saam met die werkers se kinders met bande op die plaas se stof paaie rond gehardloop het. So n goeie foto!
hehehe… ek het daai ding sien kom toe ek onlangs in Namibia was … gelukkig het die kleinding die tyre ingehaal. Jammer jy moet maar jou bakkie binne parkeer?
Very important for children to play. Great entry!
Thank you…
Terug pieng: Blog-ontploffing « Kouevuur
It looks like fun!
*hugs*
Thank you dear!
Welkom by ons skool. Siestog hulle speel so lekker !
Dis ‘n kleuterskool – mens moet jou steps ken as jy daar foto’s neem want ‘n paar druk hulle snoetjies voor elke foto in!
A lad in Zimbabwe, not much older than this boy, changed a tyre for me once – already working at that age when he should have been playing. Nice shot!
Sad there as many children like this.
Te cute. Altyd nice om aksie foto’s te kry.
Ek is ook maar net soms gelukkig. So kleuterskool in ‘n belewenis.
Cute!! I love this pic!
Dankie Dis altyd lekker as jy inloer.
Pragtig man! Dis nou regte speel
Baie dankie!
goed gedoen
🙂
Ek kon nie die ander een kry nie … sug my goed is vreeslik deurmekaar.
“It was a Good Year My Dear !” So sprekend van pret. Die dagmoederkinders wat ek lank terug gehad het, moes ek leer speel. Kinders speel soms nie kreatief nie, winkelgoeters se skuld.Hierdie kinders se balspel is storieboek mooi, hul skaterlag en jil!
Baie mooi Tina !
Dit was baie pret… ek het mos nooit met kleuters gewerk so ek was skoon uitasem na die fotosessie.
Pragtig! 🙂
Dankie!
I’ve featured your photo at
I hope that will support your work!
groetjes van fritstekst / frizztext
Think you kind Sir!
you touched my heart: PLAY – yes, maybe the most important word with the letter “P”!
This was not easy for all the P things in Afrikaans are not P in English
so in German! but A for Africa is everywhere:
Grin … well yes
Jissie laat die foto my nou terug verlang na my Oupa se plaas waar ons elke somer saam met die werkers se kinders met bande op die plaas se stof paaie rond gehardloop het. So n goeie foto!
Ek het ook altyd so band begeer.
Kom haal vir jou. Oorkant my bly sulke klein kroeskoppies wat hulle tyres teen my bakkie vas rol.
hehehe… ek het daai ding sien kom toe ek onlangs in Namibia was … gelukkig het die kleinding die tyre ingehaal. Jammer jy moet maar jou bakkie binne parkeer?
My bakkie staan binne – in ‘n kompleks. http://jagternw1976.wordpress.com/2011/08/28/ek-word-verslind/
Lees daai – dan sal jy verstaan. 🙂
My innige simpatie!