RSS Feed

Print-sense Photography: Growth

Print-sense Photography: Week 14 – Growth

GROWTH

26 responses

  1. Pingback: 52 Pick Up – Week 16 (Growth) Review & This Week’s Photo Challenge | Print-Sense Photography & Design

  2. Jy het ‘n oog om ‘n goeie oomblik vas te lê !

  3. Goed ge”spot” en afgeneem!

  4. Oulike interpretasie🙂

  5. Groei…. buig of bars😯 Waar loop jy op die aarde rond om al die dinge te sien?

  6. Interessante foto. Groei dit sal hy, buig of bars

  7. Stunning hoor! Baie mooi entry.
    Ek dink Newsferret bedoel “skoot” LOL! Partykeer werk ons vingers vinniger as ons breins. hehehe.

    • Ek het toe ek wakker word self so gedink… mens kan mos nie ‘n foutjie regmaak op iemand anders se blog nie.
      Baie dankie.

      • Ja, dis al wat vir my anders is omtrent WordPress. Miskien moet hul bietjie daaraan werk. Op LD kon mens dit agterna edit.🙂

        • Ja dis vreemd want die ander goed is die beste van elke blogwerf waar ek nog ooit was… die opvolg van die kommentaar is ook nie te presies nie.

          • O ja, daar slaan jy die spyker op die kop ook hoor! Ek is nie een vir hope emails nie maar gebruik gelukkig Mailwasher, so ek kan alles sien wat op die server is en dit delete voor ek dit kan aflaai maar baie keer vat dit baie tyd om deur al die comments te gaan veral as jy die “notify me of follow-up comments via email” getick het omdat jy nie wil mis wat die persoon gaan terugsê nie en dan sit jy met comments van almal wat op daardie post gecomment het. Wat ek partykeer doen is om net die comments te volg op die kort manier en ek weet jy of jy dit al gesien het nie, maar net langs jou naam bo aan die regterkant (langs New Post) wys dit altyd of partykeer oranje gehighlight. Dis comments wat deurkom en baie keer volg ek dit net daar maar omdat die comment bar net so lank is soos die grote van die screen en omdat dit wissel, mis mens partykeer van die comments. So ja, ek dink hulle kan maar gerus ‘n paar tips van LD af kry ook wat dit aanbetref.🙂

  8. Dis nou ‘n knap skoor daardie.

%d bloggers like this: