RSS Feed

Sunday post: Blossom

Sunday post: Blossom

18 responses

  1. Absoluely beautiful!
    *hugs*

  2. Pragtig! Ek sien ons het die selfde kameras.

  3. Dit is pragtige fotos…. daardie laaste een teen die blou lug, besonders. Miskien omdat ek so lief is vir wolke😉

  4. Kan sien die challenge kom uit die noordelike halfrond met bloeisels in die herfs aan onse kant! Mooi fotos

  5. Lenteblomme so in die herfs. Iets om uit te sien na die winter

  6. Mooi! Gelukkig is daar altyd blomme om af te neem, en gelukkig is daar orals blomme.

  7. Net die kleur wat nodig is vir vandag!
    Nice

  8. Beautiful!🙂

%d bloggers like this: