RSS Feed

Wednesday song title interpretation: Freedom

Wednesday song title  interpretation: Freedom

Freedom????

29 responses

  1. Goed gekies, maar dis omtrent ‘n hartseer foto. Laat my dankbaar voel vir wat ek het …

  2. Pingback: Wednesday Song Title Interpretation: Freedom « Rois

  3. Dis ‘n mooi foto, maar ja dit is freedom om te bou waar en hoe jy wil?

  4. Skreiend om te dink dat mense so moet lewe.

  5. A very interesting interpretation. Such a sad picture though.

  6. Are you free or are you dom? Dis wat dit my nou aan laat dink het.🙂
    Mooi foto.🙂

  7. Liberty?

  8. Dit breek my hart! Lekker aand!

  9. So mooi vasgevang…treffend soos altyd. Jy raak elke dag beter en beter met jou kamera!

    • hehehe… sê die vrou wie se foto’s ek al gesien het… sug… Soms kom dit in my kop en dit op die kamera nie bymekaar nie

      • Die kop en kamera sukkel soms om maats te wees, ek vergeet maar eerder van dit wat in die kop aangaan en neem foto’s links en regs.

        Ek myself geleer foto’s neem op n film kamera en as arm Varsity student het ek nie altyd geld oor gehad om nog film te koop nie, so toe moes ek myself leer van wat werk en nie werk nie. Dieselfde met die ontwikkeling van die film, moes ook maar myself leer.

        Maar met n digitale kamera kan jy mos maar neem en neem tot jy nie meer lus het nie. So neem en neem todat jy begin agterkom wat werk en nie werk. Dan sal die prenthie in jou kop en die foto bymekaar uit kom, of jy kom agter dat jy soms die mooiste fotos neem wanneer jy nie eers daaraan dink nie.

  10. That’s a picture tthat nakes you think. Always made me sad to see places like that. Interesting entry, thank for joining.

%d bloggers like this: