Namibië was een van my gunsteling vakansies nog ooit en ek het toevallig een van my skoene in die woestyn verloor (by Sossusvlei) en toe maar die ander skoen in ‘n boom daar gelos vir as die woestyn dalk eendag my ander skoen vir iemand uitspoeg daar 🙂
Ek moet seker weer begin foto’s neem. Ek is so verroes want het vir jare nie foto’s geneem nie behalwe vir die paar mik-en-druk oomblikke en die beste is seker om net weer te begin, weer mens se oog in fokus te kry.
Ek het sover nog van ou foto’s gebruik… maar al die vriendinne moet wakker sit en saam met my soek. Sondag sê ‘n vriendin juis. “Ry bietjie daarom… kyk net hoe is daai boompie arranged’ ongelukkig is daai week al verby.
Die ding is vir my nog nuut en ek vermoed ek sal een of ander week vasbrand. Dis egter nie ‘n kompetisie en daar is weekliks letterlik honderde mense wat deelneem.
Ek hou baie hiervan, al drie foto’s laat my dink aan ‘lank lank lank gelede…’ die kleure op die laaste foto skep daardie indruk op daardie foto. Die skoene moet sonder veters wees – vir my tema van ‘lank gelede’ 🙂
Nee jong die is WordPress wat so oulik is. Ek is wel besig met ‘n kursus waar ek ook opdragte doen. Het nooit gedink dit sal op my ou dag so lekker wees nie.
Ek wonder ook altyd as mens net een skoen iewers sien lê. Ek het ‘n slag blommetjies in ou tekkies geplant … dit het nie gewerk nie want die grond was te vlak … nou staan hulle op ‘n plek waar iemand net sy hand hoef uit te steek om te steel, maar niemand steel hulle nie
Pragtige fotos!!
Baie dankie!
Terug pieng: Weekly Photo Challenge: Journey (light version) « 3rdculturechildren
Thanks
I like the shoe with the suitcase …
http://flickrcomments.wordpress.com/2012/04/06/weekly-photo-challenge-journey/
I have done that for a assignment
Terug pieng: Weekly Photo Challenge: Journey « 3rdculturechildren
Thanks for the visit
Namibië was een van my gunsteling vakansies nog ooit en ek het toevallig een van my skoene in die woestyn verloor (by Sossusvlei) en toe maar die ander skoen in ‘n boom daar gelos vir as die woestyn dalk eendag my ander skoen vir iemand uitspoeg daar 🙂
Aha so dit was jou skoen wat ek daar in die boom gesien het! Grinnik… Dis darem ‘n wonderlik foto geleentheid daardie land.
Ek wonder waarom jy nie aan die weeklikse foto uitdaging deelneem?
Ek moet seker weer begin foto’s neem. Ek is so verroes want het vir jare nie foto’s geneem nie behalwe vir die paar mik-en-druk oomblikke en die beste is seker om net weer te begin, weer mens se oog in fokus te kry.
Ek het sover nog van ou foto’s gebruik… maar al die vriendinne moet wakker sit en saam met my soek. Sondag sê ‘n vriendin juis. “Ry bietjie daarom… kyk net hoe is daai boompie arranged’ ongelukkig is daai week al verby.
Die ding is vir my nog nuut en ek vermoed ek sal een of ander week vasbrand. Dis egter nie ‘n kompetisie en daar is weekliks letterlik honderde mense wat deelneem.
Love the red boat contrasted against the blue water.
Me too
Kleur.
En die ROOI boot trek elke keer my aandag.
Pragtig
Dankie dit is ook een van my gunstelinge
Baie mooi foto’s en dit pas baie mooi by die week se tema! 🙂
Baie dankie… ek is te bly as ek iets het wat by die tema pas.
Ek hou baie hiervan, al drie foto’s laat my dink aan ‘lank lank lank gelede…’ die kleure op die laaste foto skep daardie indruk op daardie foto. Die skoene moet sonder veters wees – vir my tema van ‘lank gelede’ 🙂
hehehe… die tas en Piet se bootse was ‘n noodfoto vir ‘n opdrag en toe kry ek nog ‘n gebruik vir hom.
Die laaste foto is my gunsteling en vertel sy eie storie.
Ja die son was amper onder en dit was hondkoud. Sulke ou bote maak my mos hartseer.
NIce Photo’s.I enjoyed Luderitz. A bit dusty though. Enjoy your Easter.
It was sunset and very, very cold … the mist was coming in…
Pragige reis . Mooie fotos wat pas.
Dankie… bly ek het hulle gekry
Die eerste foto se kleure vorm ‘n mooi kontras. Gee jy vir jouself hierdie weeklikse opdragte?
Nee jong die is WordPress wat so oulik is. Ek is wel besig met ‘n kursus waar ek ook opdragte doen. Het nooit gedink dit sal op my ou dag so lekker wees nie.
Laat my dink aan ons wedervarings. Oral waar ons gegaan het, het ons ‘n paar skoene verlore langs die pad, op die sypaadjie of strand sien lê
Ek wonder ook altyd as mens net een skoen iewers sien lê. Ek het ‘n slag blommetjies in ou tekkies geplant … dit het nie gewerk nie want die grond was te vlak … nou staan hulle op ‘n plek waar iemand net sy hand hoef uit te steek om te steel, maar niemand steel hulle nie
Die tas ek hou baie daarvan
maar skoene , mis die bontveters
hehehe… as mens so baie reis moet jy soms die veters vir ander dinge aanwend!