RSS Feed

Weekly photo challenge: Arranged

Weekly photo challenge: Arranged

31 responses

  1. Wat was die challenge?

  2. Hallou Tina….die foto tot die grondkleur / skaduspel …pragtig.

    • aha dis lekker om jou te sien. Ek was vir ‘n paar dae weg en voel soos ‘n vreemdeling in Jerusalem.
      Ek hou ook van die foto… meer van die vreemde idee as die kwaliteit. Grinnik… dink net as iemand die kraan na jou woonstel toedraai?

      • Sukkel ek darem met hierie plek…. weet nie waar is my kommentaar blokkie nie… ek voel soos daardie vreemdeling !!

        • Ek het sopas by jou ingeloer. Jy moet vra as ek met iets kan help. Links bo is daar ‘n blokkie met ‘n syfer in as jy daar click kan jy daar jou kommentaar antwoord en jy moet vriende maak met jou instrumentpaneel want daar is alles wat jy nodig het.

          • Lekkerrrr… heel naweek om te leer….geliefde vertel altyd as jy Lees kan jy presteer….ek beter maar lees.
            Nogmaals dankie

            • hehehe… ek kan lees maar soms is ek erg lui om te presteer… – ek vind mense is te ordentlik om te laat deurskemer ek is dom as hulle verduidelik

              • Nooit nie dom nie….kyk as jy sulke mooi fotos kan neem….mensig dit is so pragtig. Hier is darem nie iemand wat met my kan rumoer as ek volgens die siel nie iets skryf met “substans” nie !!! Toe het ek nog die vermetelheid om die mens te vra-sรช is dit nie dalk substansie (die regte woord in sin ) nie!!!! Drama suster drama!!

                • Ja die hele atmosfeer is anders. Die administrateurs is ook anders Hulle gee wenke oor allerhande goed en skryf selfs uitdagings soos hierdie uit.l Mens word soos ‘n grootmens behandel, met respek en waardering.

  3. Wat is dit …? ‘N parkeerplek vir fietse …? – Dit was my eerste gedagte.๐Ÿ™‚

    Elke woonstel het sy eie watervoorsiening en die krane is in die voorkant van die huis.
    As iemand sny omdat … ?

  4. Pragtig gerangskik! Welkom terug suster!

  5. Hi. Het jy lekker gekuier in Pta? Dit was stil hier sonder jou. het jou fotos gemis.

  6. Waarheen gaan al die pype en krane, so ‘netjies’ bymekaar? Ek’s nie een vir als so netjies in rye nie, maar ek glo vir hierdie pype en krane is daar verseker ‘n doel.๐Ÿ™‚ Jou oog is ‘skerp’ om die rye/’patrone’ vas te vang in ‘n foto.

    • Dit het my oog gevang want dis buite ‘n ouerige woonstelblok in Potgietersrus. As elke woonstel ‘n kraan het kan jy jou voorstel hoe vies die inwoners sal wees as iemand hulle snags toe draai!

  7. Glad nie wat ek in gedagte gehad het toe ek die titel gelees het nie, maar eind resultate is nogals mooi. Love dit!

  8. Baie goeie fotografie!

  9. Die onderste een is stunning!

%d bloggers like this: