Wednesday Song Title Interpretation: Just The Two Of Us
Just the two of us, we can make it if we try
Just the two of us
Just the two of us, building castles in the sky
Just the two of us, you and I
http://www.uulyrics.com/music/will-smith/song-just-the-two-of-us/
Ek het met ‘n skok besef dat ek regtig nie foto’s van ma’s met ‘n kind het nie – daar sal iets aan gedoen moet word.
Unexpected interpretation,perfect for the theme.
Baie dankie, maar die liedjie gaan eintlik oor ‘n ma met haar seun… hehehe ek het nie regtig ma en seuns foto’s nie toe moet ek maar ‘n plan maak.
Wonderful entry for this week!
Thank you Cee. Grin – I have no mother and child picturs
Eendag wil ek ook graag so mooi afgeronde blog hê……
Ai tog, hoe bewoë maak jy my nou! In dieselfde asem kan ek sê dat ek nooi so ‘n storie sal kan vertel soos jy nie.
Dankie Vriend!
Terug pieng: Wednesday Song Title Interpretation: Just The Two Of Us « Rois
Thanks for the visit
I love your interpretation, thanks for joining! 🙂
Thank you This was not easy for I have not a lot of mother and children pictures.
Nou toe dat jy inspring en moeders saam met kleintjies afneem, nie net die kleintjies alleen nie. Hou ook meer van jou agtergrond so ander was klein en benoud.
Op my ouderdom het mens min sulke vriendinne. Ek het gehou van die blou en die laat my voel ek val van die bladsy af. Sal maar sien hoe dit gaan.
Ek hou baie van jou nuwe appearance!
Dankie… ek soek nog maar tot ek iets kry waarsonder ek nie kan leef nie. Dis net bietjie breed na my sin. Die font -probleem kry ek ook nog nie opgelos.