RSS Feed

Foto-opdrag 42

Baie dankie weereens vir al jou insette met die vorige opdrag. Omdat daar soveel belangstelling was, neem ek die vry moedigheid om die volgende een ook met jy te deel. Ek het nog nie baie planne nie, so ek sal bly wees as daar planne is wat jy kan deel.

Komposisie

1. ‘n Opgestelde Komposisie

2. Lineêre horisontale en vertikale perspektief

3. Verminderde grootte deur afstand

4. Mense as skaal-verwysing

Ek het Maankind belowe om ‘n eierbraaibroodijie te plaas. Dis nie ‘n wonderlike foto nie, maar jy kan my op die oomblik min van die broodjies vertel. My grootste probleem was dat die brood gebrand het voor die eier gaar was. Die hartjie-idee het na die eerste een gewaai, daarna het ‘n vierkant gevolg en daarna die sirkel. Hier het ek eers die eier half gaar gemaak en toe die brood opgesit.  Hehehehe… weer onder die indruk gekom van my kook onvermoë.

24 responses

  1. Wenk oor driehoeke en sirkels foto opdrag. Google “Sacred Geometry”. Kyk die hele spul inskrywings deur. Jy sal vol idees wees agterna.

    Vriendelike groete

    Henk Seymore

  2. Gaan weg ! Nou maak jy my sooo lus !!!!!

  3. Ek sou die foto laat wen het… Daar is vorm in vorm in vorm, met kleur en teksture!

  4. Dit lyk soos ‘n eier dit ruik soos ‘n eier en dit smaak so lekker🙂

    Het jy my autumn foto gesien?
    Self geneem🙂

  5. Now I’m hungry!
    *hugs*

  6. Lyk darem lekker …lank terug het mens so drukker(grootte van sny brood) gekry nadat jy op brood gedruk het…was daar gesiggie op sommige het woord op gehad soos “smile” !

  7. ek is nou ewe skielik honger ….

%d bloggers like this: