RSS Feed

Geveerdes 1

Om voëls te fotografeer is gewoon nie die maklikste ding met ‘n vaste-lens-kamera nie. Jy het geduld nodig en selfs dan vlieg hulle maklik uit die raampie uit.  Die enigstes waarmee ek effe sukses gehad het is die minder aktiewe in die parkie by ons plaaslik Casino.

Het jy dalk ‘n paar wenke hoe om die geveerdes maklik en mooi in die lens te kry?

Die Witkruisarend het ‘n vlerkprobleem en word in ‘n kampie aangehou … hulle het nie baie hoop op sy rehabilitasie nie.

 

17 responses

  1. Ek hou weer baie van die foto van die swart swaan (eend?)🙂

  2. Hi. Ek hou baie van hierdie foto’s. As ek een wenk kan gee wat ek in ‘n klas gekry het oor wild fotografie is dat die dier altyd ‘n “highlight” in die oog moet hê so jy kan jou flits gebruik al is dit helder oordag want die flits se sterkte is altyd minder as die son sin so jy sal dit nie “overexpose” nie. Die highlight in die oog geld eintlik vir mense ook. Dit dui op lewe.

  3. Hulle is so mooi ! Ek hou veral van die eerste foto !

    • Ek het dit vreeslik geniet. Het stoksielalleen gegaan Lekker foto’s geneem en toe koeldrank gedrink en geloop Ek wil weer gaan. Soms gee ek nie om vir alleen nie maar dis darem lekker as iemand saam is.

  4. The top pic is super stunning!!!
    *hugs*

  5. Snaaks, ek het jou op dat ek “follow” maar kry geen updates nie en wonder toe hoekom jy niks post nie en nou sien ek hier is al ‘n hele paar. Ek dink ek gaan “unfollow” en dan weer “follow” en kyk of dit dan werk.

    In elk geval, pragfoto’s weereens! Die Witkruisarend is pragtig!🙂

  6. Vir my is dit PRAGTIGE foto’s!!!

  7. Geduld is o so skone saak as dit by bewegende voorwerpe of dinge kom!

  8. Altyd ‘n goeie onderwerp – ons geveerde vriende, die dinosaurusse.

  9. Al wat ek kan sê is jy uiters baie geduld nodig.

%d bloggers like this: