RSS Feed

Eensaamheid

If there is a look of human eyes that tells of perpetual loneliness, so there is also the familiar look that is the sign of perpetual crowds.
Alice Meynell

Was jy ook al eensaam tussen  ‘n groot groep mense? Dit is of jy buite jouself en die groep staan en verlang na mense wat jy nie ken nie.

 

 

14 responses

  1. Ek hou van die foto – dit laat ‘n mense afgesonder voel, en ja ek ken daai gevoel.

    • Dankie Ek het nog ‘n paar van die draad en ‘n dikkerige seuns se rug alleen en die kinders wat in die agtergrond speel … dit was vir my so hartseer ek wou huil.

      Kinders is selfs wreder as grootmense.

  2. Ek het ook al so gevoel, sommer baie keer!

  3. “Die eensaamste eensaamheid is die eensaamheid tussen mense” – ek het die woorde eendag lank gelede gelees. So waar!

  4. Die grootste eensaamheid wat ek nog ervaar het was tussen baie mense. Hulle ken mekaar en jy is die outsider !

  5. Dis dikwels die geval dat mense eensamer in ‘n groot groep voel jy is nie alleen nie

  6. I know that feeling well.
    *hugs*

%d bloggers like this: