RSS Feed

Sirkels en Driehoeke 2

Baie dankie vir die oorweldigende steun en belangstelling. Hier gaan dit nog lekker word.

Ek deel graag my pogings so ver met die fotografie-opdrag. By die sirkels het daar ‘n vinnige bui reën uitgesak en daarna was die lig regtig nie van die heel beste nie. Ek is ook spyt die sirkel is effe afgesny by die. Dit gaan teen my tel, dink ek?

 

By die driehoeke was die lang ry toe van Noord na Suid en daarom is dit nie so indrukwekkend soos as dit teen die sonsondergang sou wees. Ek wil nog vroegoggend gaan kyk of dit nie ‘n beter foto maak. Die ander foto se hoek is oorbelig en daarom wonder ek.

14 responses

  1. Very interesting!

  2. Love the pics🙂
    *hugs*

  3. Ek spy jou met my’ litttle eye’🙂

  4. Ek hou van altwee droehoek foto’s, elkeen wys iets anders.

  5. Aaaaa..herken ek nou daai mooi sirkel foto..heheh! Tina, jou skelmpie! Pragtige foto’s hoor! Ek like!🙂

    • Hehehe … ek het dit juis vir die opdrag geneem en toe pas dit by die reën. Ek gaan net een van die twee sirkel foto’s gebruik vir die opdrag. Ek probeer altyd om nie soortgelyke foto’s in te stuur nie.

  6. Oog van die fotograaf…nooit eens gedink aan die straatlig lampe nie!!(driehoeke)

  7. Ek hou baie van jou driehoeke! Het jy hom ook landscape probeer? Mens kry soms verrassende resultate deur iets wat lyk of hy portrait moet wees, in landscape doen, en omgekeerd. Mens sou lekker kon speel met daardie opening in die muur, deur ook bv die opening net op sy eie te neem, in laat lig, sodat die opening self en sy eie skadu’s die fokus vorm.

    • Ek het dit in Portrait geneem en sal nie weet hoe om die landscape te maak nie? In landskap het die voorste paal nie ingekom nie en dan was die volgende een ver.

      Die probleem met die sirkels is dat hul Noord front Een is losstaande en die ander is op ‘n stoep. Ek het baie foto’s geneem maar as mens nie die sirkel wil verloor. Ek is maar dom met die goed maar dis lekker om darem sulke konstruksies te hê wat mens so kan gebruik!

%d bloggers like this: