RSS Feed

Hallo daar!

Hier is ek nou! ‘n Nuwe begin weg van die trolle en goor grypers.

20 responses

  1. Welkom ek hoop jy geniet dit hier op WP, ek kan nie kla nie ek is nie spyt dat ek my blog geskuif het nie.

    • Ek vind nog my voete, maar sien elke keer nuwe goed wat vir my al meer beteken dat dit hier beter is as op Litnet. hehehe… net die feit dat die Afrikaanse speltoetser hier werk is ‘n groot plus. Ek wonder net hoe ek my blog-rol kan skuif?

  2. Welkom! Jy sal gou jou voete vind!

  3. As jy vashak moet jy net laat weet. Daar is n’ widget “Akismet” anti spam wat jy in jou sidebar moet sit om te aktiveer.🙂

  4. Ek sal moet by juffrou T’n klas boek!! Ander blog ? Het jy gesluit?

    • Ek voel nog baie onseker, maar is bereid om te leer. Ek is moeg om altyd so op eiers te moet loop. Ek het liewer minder vriende as ‘n klomp waarvan party nie kan wag om mens in die gat te hap nie!
      Ek gaan dit nog maar bietjie los tot ek hier op my voete is nie.

  5. Hi. Welkom. Hoop hierdie is n goeie tuiste!!

  6. jy is wraggies oulik!

  7. Hi Tina. Alles van die beste

  8. Welkom T! Hoop jy’t beter ervaring as vorige! Liefde

%d bloggers like this: